In an effort to ensure that all of our customers’ personal details are up to date and so that the municipal accounts are posted to the correct addresses and tenant/ owner, you are kindly requested to complete this form (Finansies – Kliënt Persoonlike Besonderhede Opdateer – Jun 2023 – Afr_Eng ) where your information is incorrect or outdated. We encourage consumers to in future inform the municipality of any change of address or contact number.
=====
In ‘n poging om te verseker dat al ons kliënte se persoonlike besonderhede op datum is op ons stelsels en ook sodat die munisipaliteit die inligting na die korrekte eienaar /huurder en na korrekte pos adresse stuur, word u vriendelik versoek om hierdie vorm ( Finansies – Kliënt Persoonlike Besonderhede Opdateer – Jun 2023 – Afr_Eng ) te voltooi waar u inligting verkeerd of verander is. Ons moedig ook die verbruikers aan om die munisipaliteit in die toekoms in kennis te stel van enige verandering van adresse of kontaknommers.
Last modified: June 7, 2023