U word hiermee ingelig dat Sandy’s Animal Rescue as amptelike tydelike diensverskaffer aangestel is om rondloper / “stray” diereklagtes asook die Munisipale Skut op die Rawsonvillepad te hanteer. Sandy’s Animal Rescue hanteer ook Diere Welsynsklagtes soos per mandaat as geregistreerde NPO.
Kontakbesonderhede is as volg:
- Sandy’s Animal Rescue, 24/7
- 076 5973027 (Juanita Evertson)
- Adres: Sheardstraat 122, Worcester,6850
- Epos adres: sandys.eden@gmail.com
Diereklagtes kan ook aangemeld word by Breedevallei Munisipaliteit se 24/7 Inbelsentrum: 0860 12 12 12
Last modified: August 4, 2023