Even though we have had some very good rain and our dams are relatively full, we still need to be careful when using this very scarce life supporting resource. BVM regularly assess the situation and put measures in place to save our available water. Remember, the summer is still long, so we need to be water wise! BVM is thus currently on water savings level 1.
Al het ons die afgelope tyd heelwat reën gehad en is ons damme relatief vol, moet ons nogsteeds versigtig wees wanneer ons hierdie baie skaars lewegewende bron gebruik. BVM evalueer gereeld die situasie en stel maatreëls in om ons beskikbare water te bespaar. Onthou, die somer is nog lank, so ons moet waterwys wees. Tans is daar dus vlak 1 waterbesparingsmaatreëls in plek.
Last modified: November 22, 2019